)
Leerderraad 2024 – Laerskool Swellendam – Laerskool Swellendam

Leerderraad 2024. Laerskool Swellendam in die Suid-Kaap het hul Leerderraad vir 2024 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swellies.co.za/ Foto verskaf

Hoofleiers 2024 – Laerskool Swellendam

Hoofleiers 2024. Laerskool Swellendam het hul Hoofleiers vir 2024 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://swellies.co.za/ Foto verskaf

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap – Laerskool Swellendam presteer

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap. SA’s, hier kom Laerskool Swellendam! Vier van Laerskool Swellendam se Boland-atlete het Saterdag in die Paarl deelgeneem aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap. Hierdie vier atlete, Lumari de Beer, Nikeate…