Rugby – HoĆ«rskool Strand se harde werk is beloon.
Ons rugbyspanne se harde werk is beloon en hulle het uitstekend by HS Brackenfell se sportdag gevaar. Uitslae is soos ...
Ons rugbyspanne se harde werk is beloon en hulle het uitstekend by HS Brackenfell se sportdag gevaar. Uitslae is soos ...
Ek stuur graag hierdie goeie nuus van die borge van die eerste rugbyspan van HS Strand.Ā Hier is die foto's ...
Atlete in Wes-Kaapspan wat Durban toe gaan vir SA Skole Kampioenskap: Christall van Rensburg D.19 hoogspring, Mercia Oosthuizen D.19 100m ...
WES-KAAP ATLETIEKKAMPIOENSKAPĀ VERSLAG 17-18 MAART 2017 Daar het die naweek 15 atlete van HS Strand aan die Wes-Kaap Kampioenskap by Dal ...
Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer en neem op 17 en 18 MaartĀ aan ...
Die jaar 2017 sal onthou word vir die feit dat ALLE spanne teen HHH gewen het. Die eerste span het ...
Saterdagaand het SUPSA hul jaarlikse prysuitdeling gehou en is Henco bekroon met 3 pryse en 2 trofees.
Goeie nuus van HS Strand af: Ā Henco Stofberg het 100 lopies geslaan in die Interskole Krieketwedstryd tussen HS en HHH. ...
Op die foto verskyn mnr. Machiel van Olst van King Pie saam met mnr. Danie Malan, skoolhoof van HS Strand ...
Die Helderberg het Saterdag 25 Februarie nog 'n astrobaan ryker geword met die amptelike openingvan Hoƫrskool Strand se nuwe astrobaan. ...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
Ā© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
Ā© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.