)
Huis-atletiek 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark kroon die wenners

Huis-atletiek 2026. HoĆ«rskool Fichardtpark het hul Huis-atletiek 2026 met groot fanfare aangebied. Baie geluk aan Duncan Benadie, wat met trots die Victor Ludorum-titel verower het, en aan Zia Groenewald, wat…

Interhuis 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit

Interhuis 2025. HoĆ«rskool Nelspruit se 2025-weergawe van die jaarlikse interhuis het gesorg vir vuurwarm atletiek in snikhete weer. Dit het ongetwyfeld die waarde van ‘n intensiewe oefenkamp gedurende die vakansie,…

Huissport – HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete skitter

Huissport – Natasha Gertenbach en Jaco Grobbelaar het hulle goed van hul taak gekwyt, tydens die huissport van HoĆ«rskool Fichardtpark. Natasha ontvang die Victrix Ludorum trofeĆ« vir die dogtersatleet. Sy…