)
Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Hoër Landbouskool Boland atlete het uitgeblink uit by Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Die afgelope naweek het Boland Landbou se atlete Boland Skole verteenwoordig by die atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe het by…

ASA Klubliga – Hoër Landbouskool Boland atleet skitter

ASA Klubliga. Tiaan Zeeman, graad 9 leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het geskitter tydens die ASA Klubliga byeenkoms. Tiaan het ‘n nuwe WP-rekord opgestel vir seuns o.15-diskus.…