)
Top 35 Netbalspelers – Johané Lamprecht van Hoërskool Bastion

Top 35 Netbalspelers. Johané Lamprecht, leerder van Hoërskool Bastion, is gekies as deel van die Top 35 o.17 netbalspelers in Suid-Afrika. Dit is ‘n absolute ongelooflike prestasie. Die Gautengspan, waarvan…

Telkom Netball Championship – Augsburg leerder by kampioenskap

Telkom Netball Championship. Augsburg Landbougimnasium woeker omtrent by die Nasionale netbal Toernooi (Telkom Netball Championship). Die toernooi vind plaas by Hoërskool D.F Malan in Kaapstad. Emma Kordom, o.18A-speler van Augsburg…