St. Mary’s Tennis Festival – Hoër Meisieskool Bloemhof
St. Mary’s Tennis Festival. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se A-tennisspan het koning gekraai by die St. Mary’s Tennis Festival in Johannesburg! Die span het die afgelope naweek aan die toernooi…








