SANESA Tshwane – Afrikaanse Hoër Meisieskool leerders in span
SANESA Tshwane. Veertien ruiters van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria is na afloop van die vier kernliga Sanesa Tshwane kwalifiseerders verkies vir die Tshwane (Gauteng Noord) span. Hierdie ruiters gaan…
SANESA Skoleruitersport – Afrikaanse Hoër Meisieskool skitter
SANESA Skoleruitersport. Affie Ruitersport het die afgelope naweek aan hul eerste kwalifiseerder vir SANESA skoleruitersport deelgeneem. Die ruiters het uitmuntend presteer. Die Affie-ruiters en hul perde het 24 plekke in…








