)
Roeselare uitruilskema 2017/2018

Hierdie jaar is dit die 16de keer dat Hoërskool Strand met die Burgerskool Roeselare in België aan ‘n uitruilskema verbind is. Ons het verlede jaar in België gekuier en nou…

Nuwe Roeselare-groep van HS Strand

Groot opwinding heers vir 12 Hoërskool Strand leerders wat gekies is om hul land en skool te gaan verteenwoordig in die buiteland. Hul sal vergesel word deur twee leerkragte, mev.…