Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Petrie van Dyk
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Petrie van Dyk. Petrie is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Robertson. Petrie druk vandag die sestiende…
Hoërskool Robertson – Hoofleiers vir 2023 aangewys
Hoërskool Robertson. Die hoofleiers van Hoërskool Robertson vir volgende jaar is bekend gemaak. Cara Rossouw (onderhoofdogter) Hesta Bruwer (hoofdogter) Petrie van Dyk (hoofseun) Helgard Bruwer (onderhoofseun) Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hoerskoolrobertson.co.za/…
Hoofseun Hoërskool Robertson – Schools That Rock gesels met Petrie van Dyk
Hoofseun Hoërskool Robertson. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Petrie van Dyk. Petrie, Hoofseun van Hoërskool Robertson vir 2023, vertel ons meer…








