Hoërskool Robertson. Die hoofleiers van Hoërskool Robertson vir volgende jaar is bekend gemaak.
- Cara Rossouw (onderhoofdogter)
- Hesta Bruwer (hoofdogter)
- Petrie van Dyk (hoofseun)
- Helgard Bruwer (onderhoofseun)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://hoerskoolrobertson.co.za/
Foto verskaf