Netbal – Oranje Meisieskool se Karin Truter volg in ma se voetspore
Netbal. Karin Truter, 1ste span netbalspeler van Hoër Meisieskool Oranje, maak soos haar ma, sussie en tannies! Netbal vloei sterk deur hierdie familie se are. Dit was eers Karin se…
Oranje Netbal – Hoër Meisieskool Oranje nuwe afrigter
Oranje Netbal. Die druk is groot ná Oranje Netbal se 1ste netbalspan in onlangse jare ongekende hoogtes behaal het. Die 1ste span se nuwe afrigter sê sy sien kans daarvoor.…








