)
InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje

InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou in die swembad. Die InterhoĆ«rgala-kampioene het ’n oorwinning van begin tot einde…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Nelspruit

Skole Netbal – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Nelspruit Netbal B spanne kragmetings in Middelburg gehad. Drie spanne het die finaal gehaal en silwermedaljes verwerf. Nellies se spanne het uitstekend…

Netbalspan as wenners gekroon – BVHS

Netbalspan as wenners gekroon – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon. Die eerste netbalspan het aan die jaarlikse Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks derby deelgeneem. Die derby…