ITF J60 Internasionale Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
ITF J60 Internasionale Tennistoernooi. Willem de Waal, Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se nommer 1-tennisspeler, het die naweek in Botswana by die ITF J60 Internasionale Tennistoernooi deelgeneem. Willem het as die…









