Atlete na COSASSA Spele – Hoër Meisieskool Oranje skitter
Atlete na COSASSA Spele. OMS atlete in SA Span na COSASSA Spele in eSwatini. Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se atletiekspan het weereens bewys hoekom hulle onder die top-atlete in…
CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Menlopark
CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van Hoërskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika…
2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe – Grey Kollege
2025 ITTF Afrika Jeugkampioenskappe. Die veelsydige jong sportman, Rupie Bester, ’n leerder aan Grey Kollege in Bloemfontein, het ’n groot prestasie behaal deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse O.15…











