Radikale Redenaarskompetisie – Laerskool Stulting
Radikale Redenaarskompetisie – Laerskool Stulting se sterre skitter! Die jong redenaars van Laerskool Stulting in Humansdorp het onlangs hul stemme laat tel by die Oos-Kaap streeksfinaal. Hulle het aan die…
SA Championships Performing Arts – Hoërskool Wonderboom
SA Championships Performing Arts. Die Hoërskool Wonderboom is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, MJ Saunders, suksesvol deurgedring het na die Nasionale Finaal van die SA…
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Truida Kestell
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Op Saterdag, 19 Oktober het drie leerders van Laerskool Truida Kestell deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars in Boksburg. Die drie leerders…
Radikale Redenaars – Hoërskool Ermelo
Radikale Redenaars – Foto: Madri van Niekerk en An-Euné van Niekerk Twee redenaars van Hoërskool Ermelo het hulle goed van hul taak gekwyt en plekke los geredeneer by die Radikale…












