Midmarmyl – Oranje Meisies blink uit
Midmarmyl – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers het Sondag hul staal gewys tydens die gewilde Midmarmyl en met puik prestasies uit die water gekom. In die ouderdomsgroep 14–30 jaar het…
Hart van Omgee – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Hart van Omgee – Me Mioné Marais, onderwyseres van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje, het met ‘n hart van omgee, haar oor Terina Retief ontferm om die Midmarmyl te voltooi. Terina,…
Midmarmyl swemmers – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Midmarmyl swemmers – OMS het geskitter met agt swemmers wat tydens die Midmarmyl verlede Sondag in die top 50 in die ouderdomsgroep 14-30 geëïndig het. Daar was 902 swemmers in…











