Matriekafskeid 2025 – Hoërskool Jim Fouché is ‘n aand in Parys
Matriekafskeid 2025. Die rooi tapyt is uitgerol, die sterre fluister beloftes. Dit is weer tyd vir Hoërskool Jim Fouché se glansgeleentheid van die jaar, die hoogtepunt op hul sosiale kalender.…
Matriekafskeid – Hoërskool Punt
Matriekafskeid – Hoërskool Punt se matrieks het werklik as sterre geskyn. Die rooi tapyt by Hoërskool Punt se matriekafskeid was ’n ware parade van styl, elegansie en sprankelende persoonlikhede. Onder…
Monnas Matriekafskeid – Hoërskool Monument
Monnas Matriekafskeid – Welkom by Hoërskool Monument se matriekafskeid. Dit was ‘n aand van Glans en Gees, ’n viering van styl, herinneringe en die begin van ’n nuwe reis. Vandag…











