Matriekklas maak geskiedenis – HoĆ«rskool De Aar
Matriekklas maak geskiedenis. HoĆ«rskool De Aar se matriekklas van 2024 het sy slagspreuk gestand gedoen: Ons mik hoĆ«r! Hierdie Eeufees jaar, se matriekgroep het hoog gemik en hoog gevlieg, soos…
Sacopa 2023 – HoĆ«rskool De Aar leerders presteer
Sacopa 2023. HoĆ«rskool De Aar het solo-inskrywings gehad by Sacopa 2023. Twee leerders, Anke van der Westhuizen en Leandro de Carvalho het baie goed presteer. Anke van der Westhuizen verower…









