Hoëveld Tennisspan – Hoërskool Ermelo
Hoëveld Tennisspan. Foto van links: Julie Uys, Madri van Niekerk, Ryno Maritz en Rinehardt Böhmer Errie-tennisspelers het die afgelope naweek hulself terdeë geniet toe hulle as deel van die Hoëveld Tennisspan kragte gemeet…
ATKV-Tienertoneel – Hoërskool Ermelo ryg pryse in
ATKV-Tienertoneel. Foto: Die EHS-Tienertoneel van 2024 saam met die beoordelaars van die FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Ermelo het aan die ATKV-Tienertoneel, Pronk Podium en die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en…










