)
Hoofdogters Protea Seremonie – Hoërskool Waterkloof

Hoofdogters Protea Seremonie. Die Hoërskool Waterkloof hoofdogters van 2023 het ‘n tradisie, waar al die oud-hoofdogters aan die nuutverkose hoofdogters proteas oorhandig, teruggebring. Hierdie jaar is die tradisie volgehou en…