St. Stithians Muurbalfees – Hoërskool Zwartkop kook
St. Stithians Muurbalfees. Die Zwarrie-muurbalspanne het van 1 tot 4 April aan die gesogte St. Stithians Muurbalfees deelgeneem. Dit was die eerste keer dat Hoërskool Zwartkop aan hierdie toernooi deelgeneem…









