Hoofdogter 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Lisa Botha, Hoofdogter 2025 van Hoërskool Jim Fouché in…
KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
SASN Fast Five kampioenskap – HTS Middelburg
SASN Fast Five kampioenskap. HTS Middelburg se meisiespanne het dag 1 van die SASN Fast Five kampioenskap hul staal gewys met uitstaande vertonings. Die span het al drie van hul…











