Skole Tennis – Hoër Jongenskool Paarl
Skole Tennis. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste en 2de tennisspanne het die afgelope naweek uitstekende tennis gespeel. Die eerste tennisspan het die tweede plek behaal by die Grey College Tennistoernooi.…
Grey College Tennistoernooi – Hoërskool Outeniqua presteer
Grey College Tennistoernooi. Hoërskool Outeniqua van George het verlede naweek aan die Grey College Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Dit was ‘n wonderlike toernooi. Skole wat deelgeneem het, was onder andere…









