SA Junior Swem-kampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje
SA Junior Swem-kampioenskappe Foto: Die 6-tal wat vir die kampioenskap gekwalifiseer het, is Annabel Meyer, Emma Pretorius, Katie de Jager, Ané Snyders, Meandri de Vos, Leandi Prinsloo.Inlas: Kayla Vosloo was…
Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool Oranje
Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool se swemspan het die naweek geswem na ‘n oorwinning in Durban. Oranje se swemspan het Sondag geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer…
Swemmers blink uit – Hoër Meisieskool Oranje
Swemmers blink uit – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers blink uit op nasionale vlak. Die twee graad 9-leerders, Meandri de Vos en Emma Pretorius, het hul staal gewys deur te…
Nasionale Junior-swemkampioenskap – Oranje Meisieskool
Nasionale Junior-swemkampioenskap. Leandi Prinsloo, leerder van Oranje Meisieskool in Bloemfontein se medalje-oorwinnings duur voort. Sy het 2 medaljes op die Nasionale Junior-swemkampioenskap in Kaapstad verower. Verder was sy 2de in…
SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – By Hoër Meisieskool Oranje doen hulle dinge sommer maklik twee op ’n slag, net soos in tweekamp waarin gehardloop en geswem word. Leandi Prinsloo, ‘n…
Midmarmyl swemmers – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Midmarmyl swemmers – OMS het geskitter met agt swemmers wat tydens die Midmarmyl verlede Sondag in die top 50 in die ouderdomsgroep 14-30 geëïndig het. Daar was 902 swemmers in…














