HSDA BLINK UIT IN EKSPO
Tien leerders het op Vrydag, 28 Julie na Kimberley vertrek om aan die jaarlikse “ESKOM EKSPO for Young Scientists” deel te neem. Nadat die Ekspo uitgepak is, het die vooraf…
Hoërskool Punt verower puik tweedeplek in die Wes-Kaap
Twee van H/Skool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham het op 6 Mei 2017, in Kaapstad aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo deelgeneem. Vanjaar se tema…








