Filmit Festival – Paul Roos Filmfees aansoeke nou oop
Filmit Festival. Die Filmit Festival is ‘n filmkompetisie vir hoërskoolleerders van Suider-Afrika (SA en buurlande). Aspirant filmmakers kan kortfilms, dokumentêre, musiekvideos, animasie films, ander films (kunsfilms en “performance poetry”) en advertensies…








