)
COSASSA Spele – Hoër Oranje Meisieskool behaal silwer

COSASSA Spele – Hoër Meisieskool Oranje se eie kragpak, Karla Kock, ’n graad 9-leerling, het onlangs haar merk gemaak op internasionale bodem. Sy het ‘n silwermedalje vir die Suid-Afrikaanse skolespan…

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Atletiek COSASSA Spele – Bethlehem Voortrekker Hoërskool is besonder trots hul op atleet- sensasie Cara Rautenbach wat hoog vlieg vir Suid Afrika! Cara Rautenbach, is ’n talentvolle hoogspring-atleet. Sy is…