Hoofseun 2025 – Augsburg Landbougimnasium
Hoofseun 2025. Soos in die verlede, gesels Schools That Rock weer vanjaar met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag kom Connen Mouton, Hoofseun 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam aan die…
Boland Atletiek – Augsburg Atlete in span ingesluit
Boland Atletiek. Twee van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se atlete is ingesluit in die Boland Atletiek span. Juan Marais en Luthen September gaan eerskomende Saterdag deelneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe te…









