Kloof Netbalfees – Sentraal, La Rochelle en Framesby laat waai
Kloof Netbalfees.Die tweede dag van die Kloof Netbalfees het weereens nie teleurgestel nie. Die spanne het alles uitgehaal wat die toeskouers beïndruk het. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het die dag…









