Hokkie Kaptein – Ontmoet Braden Jordaan van Hoërskool Bastion
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste seuns hokkiespan kaptein, Braden Jordaan. Braden behaal die vyfde doel in ons reeks oor…








