)
Boland 7’s Rugby – Bernardo Diedricks verteenwoordig o.17-span

Boland 7’s Rugby. Bernardo Diedricks is ‘n leerder van Hoërskool Robertson. Hy verteenwoordig tans die o.17 sewes rugbyspan. Bernardo is tydens die Boland 7’s-toernooi, in George, as man van die…