Nasionale Gimnastiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Nasionale Gimnastiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché blink uit in Gimnastiek. Hayleigh Parker en Ansje Bekker, twee talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het onlangs hul Vrystaat-kleure verwerf vir deelname…
Artistiese Gimnastiek – Hoërskool Jim Fouché, Ansje Bekker skitter
Artistiese Gimnastiek. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op een van hul ster-gimnaste, Ansje Bekker, wat onlangs aan die Vrystaat Artistiese Gimnastiekkompetisie deelgeneem het. Die kompetisie het talentvolle deelnemers van…
Vrystaat Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics…











