SA Landloop Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl presteer
SA Landloop Kampioenskappe. Drie van Hoër Meisieskool Paarl se landlopers het onlangs deelgeneem het aan die SA Landloop Kampioenskappe in Oos-London. Mia Kriek (o.11) het algeheel 6de gekom in die…








