)
Affie-Akademie – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie-Akademie. 🎓🇿🇦 AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! 🌍Drie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…

Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool

Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem. Nicolas behaal die nasionale eerste plek in…