)
Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – Hoër Meisieskool Bloemhof

Jong Netbalsterre Maak Geskiedenis – Foto: Die o.18 Kaapse Wynlandspan vier hul goue oorwinning. ’n Bewys van harde werk, toewyding en trots. Hoër Meisieskool Bloemhof se jong netbalsterre het geskiedenis…

SA Top 35-netbalspan – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

SA Top 35-netbalspan. Milan Engelbrecht blink uit op nasionale vlak! 🇿🇦 Milan Engelbrecht, ’n talentvolle leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het haar plek tussen Suid-Afrika se voorste jong netbalspelers…

Wes-Kaap Netbalspan – HTS Drostdy

Wes-Kaap Netbalspan – Jané-Mari du Toit, leerder van HTS Drostdy, Worcester is gekies vir die o.16 Wes-Kaap Netbalspan (Oaks). Jané-Mari gaan die komende vakansie vanaf 29 Junie tot 2 Julie…