)
Afrika Atletiekkampioenskap – Afrikaanse Hoër Seunskool skitter

Afrika Atletiekkampioenskap – Twee uitmuntende atlete van die Afrikaanse Hoër Seunskool, Emil Els (graad 10) en Werner Gouws (graad 12), het onlangs Suid-Afrika se naam hoog gehou. Hierdie twee Affie…