Die spanne van Paul Roos Gimnasium het geskitter in 7’s rugby.

PRG o17

PRG vs Albert Myburgh wen 41-7;

PRG vs Parel Vallei  wen 61-5;

PRG vs Hugenote wen 29-14;

PRG vs Boland Landbou 20-14;

PRG vs Douglas 59-0;

QF: PRG vs Noordheuwel wen 24-5;

SF:  PRG vs Boland Lanbou wen 19-14 (ekstra tyd);

Finaal: PRG vs Stellenberg 29-7;

Tiaan Pretorius is aangewys as die speler van die toernooi.

 

Become a Sponsor