)

Paul Roos Gimnasium leerlingraadslede by Remgro Schools Programme

Vyf leerlingraadslede het PRG Woensdagaand by die jaarlikse Remgro Schools Programme verteenwoordig.

Die Hoof Uitvoerende Beampte van Mediclinic, Ronnie van der Merwe, het as gasspreker oor leierskap gepraat. Mnr van der Merwe het die leerders daaraan herinner dat hulle, as leiers, se besluite nie oor hulself gaan nie, maar juis oor die mense wat hulle lei.  Veral in tye soos dié,  moet leiers goed kommunikeer en altyd hoop skep. 

Hierdie was een van vier ontmoetings vir die jaar tussen die lede van die Stellenbosch SC Board wat bestaan uit leerlingraadslede van: Makupula Secondary, Lückhoff High, Stellenzicht Secondary, Hoërskool Stellenbosch, Kayamandi Secondary, Kylemore High, Rhenish Girls’ High, Hoër Meisieskool Bloemhof en Paul Roos Gimnasium.

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal