NICHOLA DE WAAL- Ruiterkuns prestasie

2017 Internasionale Wêreld Toetsreeks, VSA

NICHOLA DE WAAL 2Nichola de Waal, leerder van Hoërskool Upington, het `n briljante prestasie behaal die afgelope skoolvakansie.

Nichola het SA verteenwoordig as `n Senior lid van die Protea Ruiterkunsspan tydens die Wêreldkampionskappe te Perry, Georgia, VSA.

Die kom
petisie was straf en haar individuele bydrae tot die span was uitstekend. Die span het `n silwer medalje verower in die Senior Driegang kompetisie. Nichola se resultate was besonders goed, veral as jy haar ouderdom en ervaring in ag neem.

Sy is `n ware ambassadeur vir ons land en skool.

Baie geluk en sterkte met jou voorbereiding vir die volgende kompetisies.

Become a Sponsor