)
NICHOLA DE WAAL – Senior Protea Ruiterkuns

NICHOLA DE WAAL- Ruiterkuns prestasie 2017 Internasionale Wêreld Toetsreeks, VSA Nichola de Waal, leerder van Hoërskool Upington, het `n briljante prestasie behaal die afgelope skoolvakansie. Nichola het SA verteenwoordig as…

Uppies – Musiek nuus

Jansje het die vakansie gaan deelneem aan die SA Championship for Performing Arts te Johannesburg. Sy het ingeskryf in die Afdeling Sang en uitstekend gevaar. Om te kwalifiseer vir die…