HSDA netbalspeelsters wat tydens die Pixley netbalproewe vir NK Diamante span gekies is en aan die All ages toernooi gaan deelneem. Gracia Olifant – skadu speler 0.17 span, Liverne Lamberts – 0.18 span, Lara Nel – skaduspeler 0.18, Sokhana Tolomo – 0.17-span.
Become a Sponsor