Neels Liebel rugbyreeks – Hoërskool Ermelo het aan die Neels Liebel rugbyreeks deelgeneem. Neels Liebel was ‘n oud-Springbok, asook ‘n krag en kondisionering afrigter in die tydperk van die Springbok-afrigter, Pieter de Villiers vanaf 2008 tot 2011.
Hoërskool Ermelo se o.17-span het op 12 September aan die Neels Liebel rugbyreeks deelgeneem ter voorbereiding vir 2023 se rugbyseisoen.
Erries het die wedstryd teen Hoërskool Wonderboom met 43-5 gewen. Hulle het deurgaans met passie en trots gespeel.
Eindtellings soos dié laat die Erries uitsien na 2023 se rugbyseisoen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Neels Liebel rugby series
Ermelo High School competed in the Neels Liebel rugby series. Neels Liebel was a former Springbok, as well as a strength and conditioning coach during the period of Springbok coach Pieter de Villiers from 2008-2011.
Ermelo High School’s U/17 team participated in the Neels Liebel rugby series on 12 September in preparation for the 2023 rugby season.
Erries won 43-5 against Wonderboom. They played with passion and pride throughout.
Final scores such as these leave the Erries looking forward to the 2023 rugby season.
Become a Sponsor








