Morné en Lara Malherbe van die Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg het die 106 km Amashova Fietswedren voltooi.
Die Vories is baie trots op hierdie boetie-sussie span. Morné (Gr 12) en Lara (Gr 10) Malherbe het die 106km Amashova Fietswedren voltooi.
Aanhouers Wen!!