Die HoĆ«rskool Voortrekker, Pietermaritzburg, het onlangs hul hoofprefekte bekend gemaak.Ā Op die foto bo van links na regs:
2018 Hoofprefekte
Marizen Smit (onderhoofdogter), Carla Kelly (hoofdogter), Austin Nel (hoofseun), Darren van ZylĀ (onderhoofseun).