)

Liggies spog met Radikale Fees Nasionale wenners

Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op 13 Oktober 2018 deelgeneem aan die Radikale Fees se Nasionale finaal wat in Pretoria plaasgevind het. Daar het 23 Liggies aan 17 items deelgeneem en Ligbron het behoorlik geskitter met 4 nasionale wenners en een naaswenner.  Die derde plekke sal eers later in die week bekend gemaak word.  Die volgende Liggies is aangewys as Nasionale Wenners: Marius Ferreira, Ammarah Arbee, Mandisa Motha en een groep wat bestaan uit Lian Fourie, Marezel Kriek, Simone Stapelberg en Wihan Roets.

Foto’s:   Die leerders wat as Nasionale wenners aangewys is tydens die Radikale Fees se Nasionale Finaal.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal