)

Ligbron o/14A dring deur na Virsekerbeker uitspele

Die o/14A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Woensdag, 20 Junie, tuis teen Hoërskool Ermelo uitgedraf vir ‘n merkwaardige wedstryd.  Die wedstryd het die 3- en 4de plek in Mpumalanga bepaal, maar daar was ook vir beide spanne baie op die spel weens die feit dat die wenner ook deurdring na die Virsekerbeker uitspele.  Die Liggies het nie terug gestaan nie en wen die wedstryd 24-15.  Die o/14A’s dring nou saam met die Computer Connection o/15A’s en die Ligbron Calstar Group Eerstespan deur na die Virsekerbeker uitspele.  Baie geluk Liggies.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal