Leeuwenhof Akademie. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, Hou hul opedag by die Hoërskool op 3 Maart. Graad 7 leerders en hul ouers, kan gerus die opedag bywoon en ontdek waarom Leeuwenhof Akademie een van Gauteng se topskole is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za