Chamrine Booysen, leerder van Hoërskool Cradock, is gekies vir die Oos-Kaap netbalspan wat tydens die Julie-vakansie in Durbaan aan die Winetspele gaan deelneem.

Baie geluk Chamrine en baie sterkte vir hierdie toernooi.  Hou die Kwagga-naam hoog!

Become a Sponsor