Landsdiens. Die jaar 2023 het sommer op ‘n hoë noot afgeskop vir Hoërskool Secunda se Landsdienspersoneel. Meneer Scheepers, juffrou Rudolph, juffrou Smith en juffrou Venter is tans by die Mpumalanga Jaar- en klubleiervergadering.
Die skool bedank die personeel vir hul tyd en insette. Hoërskool Secunda se landsdiensklub sien uit na ‘n jaar propvol avontuur en groei.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf