Landsdiens – Hoërskool Secunda Secunda skop op Hoë noot af
Landsdiens. Die jaar 2023 het sommer op ‘n hoë noot afgeskop vir Hoërskool Secunda se Landsdienspersoneel. Meneer Scheepers, juffrou Rudolph, juffrou Smith en juffrou Venter is tans by die Mpumalanga…
Puma Rugby – Hoërskool Secunda topspelers beloon
Puma Rugby. Stefan Bezuidenhout (0/16), van Hoërskool Secunda, is aangewys as die Grant Khomo Week Speler van die Jaar 2022. Hy volg in oud-leerder, Bowen Bezuidenhout, se voetspore wie die…
World Robotics Olympiad – Hoërskool Secunda skitter
World Robotics Olympiad. Dana Louw en Divan Swanepoel van Hoërskool Secunda het presteer tydens World Robotics Olympiad kompetisie! Dana Louw en Divan Swanepoel het in Augustus aan die World Robotics…